
Versnit 2023 Atterbury Trust
2022 McGregor Poetry Competition 'Touching the Wild'
This year’s competition theme inspired many poets and a total of 392 poems were entered – 238 in the English Adult Category, 99 in the Afrikaans Adult Category and 55 in the Youth Category.
The first, second and third prizes in the Poetry In McGregor Competition have been awarded out of the following list of finalists.


Toyota US Woordfees 2022: ’n onderhoud oor onder woorde Naomi Meyer, Willem de Swyger
Willem de Swyger praat met Naomi Meyer oor “onder woorde”, vanjaar op die Woordfeesprogram.
Willem, jy is aan LitNet-lesers bekend as Willem de Swyger. Daar is al heelwat van jou gedigte op LitNet gepubliseer. Jy kan vertel waar daar nog ander gedigte van jou te lese is, soos op ’n wynbottel. En watter gedigte bekroon is!
Sanger put inspirasie uit sy moedertaal Republikein
’n Veelsydige Namibies-gebore sanger het verlede jaar ’n nuwe album uitgereik, wat deels deur sy geboorteland en sy liefde vir Afrikaans geïnspireer is.
Malls of Namibia
Die sanger wat onder die verhoognaam Willem de Swyger optree, is ’n voltydse regsgeleerde en ’n deeltydse sanger-liedjieskrywer wat saam met sy gesin in die Eikestad woon.
Hy was 14 jaar oud toe Koos du Plessis se musiek hom die eerste keer “ontdek” het…
Lees volle artikel op die Republikein se webblad of kyk die onderhoud.
Die WAT se 95ste verjaarsdag en die bekendstelling van deel XVI
“Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal het op Donderdag 6 Mei 2021 ons 95ste verjaarsdag en die bekendstelling van deel XVI van die WAT aanlyn gevier. U kan nou ook in die vieringe deel indien u die geleentheid…”
Lees volle artikel op die WAT webblad.
De Vrije Burger op Stellenboch Gedig vir Bennie Griesel
al het niemand jou nog ontmoet nie
ken almal jou naam
jy’s famous
jy’s ʼn celebrity
daar’s ʼn hemel van ʼn hamburger
by die Vrije Burger wat na jou vernoem is
jy het die woord ‘nugter’ gekoop
jy hou van musiek
jy speel self die baskitaar
bewonder Schalk Joubert
Lees volle gedig…
Oppiradio saam Haidee Muller-Isaacs RSG
#COVIDVERHALE: Maak 'n verskil, al is dit net vir een. Willem de Swyger - Kerkbode
Willem de Swyger (skuilnaam*) is ’n prokureur wat woon en werk op Stellenbosch, maar ook dig en skryf. Onlangs het sy eerste CD die lig gesien. Ná hy, sy vrou en hulle dogtertjie Covid opgedoen het, het hy die volgende geskryf.

Covid-engele is vakkeldraers van hoop Ronelle Rademeyer
In hierdie anderlike winter van vrees en verlies het ons hoop nou so nodig soos suurstof. Ons wil hoor van genadewonders van engele wat die vrees met lig, liefde en vertroosting verdryf.
Ons wil weet ons is omring deur ‘n leerskare fakkeldraers wat hulle wat geliefdes verloor het of self nog die moeisame Covid-stryd stry, deur die dal van dooskaduwee begelei…
Lees volle artikel.
Vers & Klank RSG Program - Potgooi
Ons luister na gedigte deur Willem de Swyger. Hy is ’n voltydse regsgeleerde en ’n deeltydse sanger-liedjieskrywer, wat saam met sy gesin in die…”