Oom Groot Piet Willem de Swyger
Oor Oom Groot Piet – in die skrywer se eie woorde:
‘My ma se oudste broer, oom Groot Piet, het in die Kalahari geboer. Hy was ’n “larger than life” karakter en ek onthou sy groot hande, sy sagte oë, die reuk van sy sigarette en die somme op sy sigaretboksie. Hierdie liedjie is ’n ode aan oom Groot Piet en sy geliefde Kalahari.’
Apple Music | Spotify | Youtube