Seesterre
Op ’n dag het ’n ou man strandlangs geloop. Hy het opgelet dat ’n storm duisende seesterre op die strand uitgespoel het. Hy het op ’n seun afgekom wat die seesterre een vir een opgetel en teruggegooi het in die see. Die ou man is getref deur die oënskynlike nutteloosheid van die taak. Daar was […]