ek wens
ons het daardie road trip gedoen
waaroor ons gepraat het
maar ons het nie
nou kan ons nie meer nie
behalwe in my drome
ek wens
ons het daardie road trip gedoen
waaroor ons gepraat het
maar ons het nie
nou kan ons nie meer nie
behalwe in my drome