Gedigte en Skryfwerk deur Willem de Swyger

Pars
Wanneerdie hoogsomerse ergste hitteeers afgebrand is,sal die herfsse sagter lugse soepel lugvol verwonderingsoos ‘n kindvol kuipe vindwaarin donker korrelswat gestef het as moswedergebore word as wynwat die kelder vulmet die reuk van parsvan gis en van genade –totdat elke laaste druifwat van wind en sondeurspoel iswat geduldigopgeprut hetuit die aardeweer uit sal swelin ‘n ander […]

Dié digters wen die Ingrid Jonker-prys
Die wenners van die Ingrid Jonker L’Art Poétique-digkompetisie is die afgelope week in Kaapstad bekendgemaak.Marius Coetzee is as die wenner aangewys vir sy gedig “Tyd”. Christelle van Rooyen-Wessels, ‘n misdaadskrywer, het die tweede plek behaal met “Wanneer ‘n jaar te veel word” en Daniel Berry het derde geëndig met haar gedig “Djou hanne”…

Word wakker
word wakkermaak oop jou oëaanskou die nuwe dagwat braaf bresse slaan in die nagbeskeie ’n sirkel om ons trekwat die horison omsoommet ’n dik rooi koordterwyl hy slaan op ’n tromblaas op ’n fluitsy oë word nog wakkerdie slaap blink steeds daarinhy dra ’n veelkleurige jasvan vars vooruitsigwat saggies saamsingwaarin die eerste tekensvan nuwe moontlikhedestadig […]

Vir prof Jaap: ’n gedig as huldeblyk
ek roep jou vanmôre voor die geesek sien jou weer duidelikop daardie klassiekgeworde koerantfoto’sbeide swart en wit in jou pak, met jou togaarms gekruis, loop jy voor‘n seun van die VrystaatJakes Gerwel aan jou sy’n effense frons kreukel jou voorkop jy wat vreesloosvasberade die gevaar tegemoet stapterwyl dié om jou vluguit vrees vir rubberkoeëlsjy ongeïntimideerd, […]

Desember
Desember by die see laataand lê ons saam op die bed ek lees ’n storie vir jou ek hoor hoe die slaap jou kom haal langs my styf teenaan my onder die kombers jy’s veilig jy’s warm jy’s naby ek maak my oë toe sê stil dankie raak bewus van hierdie goue oomblikke my kleivoete ten spyt is ek begenadig is ek ryk het ek oorvloed ontbreek niks my nie dis die laaste gedagte wat deur my kop gaan voordat ek vir […]

Almal ken jou
al het niemand jou nog ontmoet nieken almal jou naamjy’s famousjy’s ʼn celebritydaar’s ʼn hemel van ʼn hamburgerby die Vrije Burger wat na jou vernoem isjy het die woord ‘nugter’ gekoopjy hou van musiekjy speel self die baskitaarbewonder Schalk Joubertjy’s ʼn alkoholisjy het baie skuldgevoelensoor jou eerste huwelikoor die skade wat die drankduiwelaan jou kinders […]

Wit soos walvismae
wit soos walvismae swem wolke verby deur die uitspansel se akwamaryn stertklappend spuit hulle water die hele hemel vol al is dit nog vroegdag stig die son oral brand stook ywerig die hoogoond hier benede gaan dit ’n snikhete dag wees terwyl die walviswolke woelig kattemaai anderkant die lug se breekwater in die wye baaivan opaalblou en neusoptrekkerig amper meerderwaardig laggend op ons neerkyk

My Taal
my taal my taal kan klap soos ‘n sweepsy kan hard wees soos ysterklipsy kan swets soos ‘n matroosmaar soms kom lê sy, sag en soet,soos heuning op my tongsy vergestalt my vrese, drome, hoopverwoord my lief en leedvul my huis en haardvind weerklank in my gebedsy stap uit die kombuis uitsy verwelkom my met […]

Seesterre
Op ’n dag het ’n ou man strandlangs geloop. Hy het opgelet dat ’n storm duisende seesterre op die strand uitgespoel het. Hy het op ’n seun afgekom wat die seesterre een vir een opgetel en teruggegooi het in die see. Die ou man is getref deur die oënskynlike nutteloosheid van die taak. Daar was […]

Sjoe, die wêreld is deurmekaar, Ma
ons land is bibberend koudons land is aan die branddele van KwaZulu-Natal en Gautenglyk soos ’n oorlogsonesoos koringlande na ’n sprinkaanplaagasof dit getref is deur ’n tsunami, Ma ons is ontnugter, begogelonseker, selfs bangons het ons onskuld verloordie ou reënboogdrome aan skerwe ek is dankbaar dat jy en Pa hierdie gespaar isen togwens ek jy […]