Gedigte en Skryfwerk deur Willem de Swyger

Kom plant ’n boom vir Afrikaans
Ek was nou die dag, taamlik teësinnig, weer deel van een van daardie “Sal Afrikaans oorleef?”-gesprekke. Dit is vir my interessant dat hierdie tipe gesprekke, wat oënskynlik steeds wyd en algemeen voorkom, dikwels oorlogsmetafore inspan. Dit gaan oor ’n taalstryd of daaroor dat ons moet veg vir die voortbestaan van die taal………Ek was nou die […]