(met dank aan Dana Snyman)
oral om my heen
lê die groot ou Karoo
vol van versteende
gebede
wat vertel
van ’n vuurhel
wat mettertyd
uit sou wyk
tot verstolde
genade
(met dank aan Dana Snyman)
oral om my heen
lê die groot ou Karoo
vol van versteende
gebede
wat vertel
van ’n vuurhel
wat mettertyd
uit sou wyk
tot verstolde
genade